Maak jou droom
'n realiteit

As ‘n STIHL A-lys handelaar hou Riversdal grassnyers slegs die beste kwaliteit produkte aan

Kwaliteit. Veiligheid. Betroubaarheid. Elke keer.

Alle werk is gewaarborg

Ons is ‘n STIHL A-lys handelaar

Battery produkte

Stil, sterk en maklik om te hanteer.
Ons reeks van hoë kwaliteit battery produkte sal jou verbaas.
Katalogus bladsy 14

Kettingsae

As jy 'n dag se werk in onder 'n uur gedoen wil hê, gebruik 'n STIHL kettingsaag om dit te doen.
Katalogus bladsy 63

Struikknippers

Koordloos en maklik om te gebruik. Ons sal jou help om die regte een te vind vir jou behoefte.
Katalogus bladsy 116

Grassnyers

Hoekom sal jy dit self doen as 'n robot dit vir jou kan doen? Katalogus bladsy 168

Riversdal Grassnyers

Ons beste verkopers

Ek kan getuig van die uitstekende diens van Riversdal grasnyers. Emile is baie bekwaam in sy werk en hulle pryse is billik. Ek beveel hulle sterk aan vir al jou tuintoestelbehoeftes.

Callie

Gelukkige Kliënt

Waarom ons?

Waarborg

Ons produkte kom met ‘n waarborg. Jou gerustheid is ons trots

Verbruikers vriendlik

STIHL doen baie navorsing en ontwikkeling, en gebruik die beste ingenieurs in die industrie om ons produkte so lig as moontlik te maak, sonder om kwaliteit in te boet

grafic of stihl tools

Kwaliteit

Duitse ingenieurs vernuf op sy beste. STIHL produkte is gebou om hard te werk en lank te hou!

 

Veiligheid

STIHL heg die hoogste waarde aan veiligheid.

Ons produkte is deeglik getoets en voldoen aan ISO 9001- standaarde

Perfeksie met elke sny

Betroubaarheid het ‘n naam

0 +
Years of Experience
0 B
€ yearly sales

Kontak ons

Ons is gretig om te help

Please enable JavaScript in your browser to complete this form.
Naam

Is jy gereed om die tuin van jou drome te hê?

Dad and daughter in the garden