Jou gunsteling tuin gereedskap venoot

Ons het die beste kwaliteit gereedskap op die mark

A-lys STIHL handelaar
Ondersteun Plaaslike besigheid
Alle produkte kom met
'n waarborg
Ons herstel en diens met oorspronklike STIHL parte!
Kundige advies en uitstekende na verkope diens

Zandrivier gasteplaas gebruik Emile en sy span al vir jare. Hulle bied uitstekende diens en pryse. Sy diens help ons om genoeg kaggel hout te maak en ons tuine netjies te hou.

Zandrivier

Gasteplaas

Die regte toerusting vir die projek

Of jy 'n Groot of klein projek aanpak, ons het die regte gereedskap vir jou!

STIHL, nommer een wereld wyd

Van ons beste verkopers










FS 230 PETROL-DRIVEN BRUSHCUTTER

Kragtige bossiekapper vir sny met 'n graslem of 'n nylon snykop. Multi-funksie handvatsel, fiets handvatsel.
Katalogus bladsy 203










BGA 45 CORDLESS BLOWER - AI LINE

Verbruikers vriendelik, uiters stil en lig, 2.2 kg, insluitend die ingeboude battery.
Katalogus bladsy 294










MS 250 PETROL CHAINSAW

Kragtige genoeg om deur takke en klein bome te sny. ’n Kombinasie van kenmerke en ’n hoë krag-tot-gewig-verhouding maak hierdie een van die beste huiseienaar-kettingsae op die mark.
Katalogus bladsy 63